Arniston Nie Te Koop

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Toegang tot die eiendom is voorbehou, en bepalings en voorwaardes geld.

'n Deposito van 50% is direk aan LekkeSlaap betaalbaar, en uitstaande saldo's moet direk aan die eienaars betaal word. Betalingsbesonderhede word aan gaste gestuur sodra die bespreking bevestig is.

'n Aparte privaat woonstel op die eiendom is nie ingesluit in die vakansiehuisbespreking nie. Daar is geen kantoor op die perseel nie, en alle inklok- en uitklokreëlings word voor hul verblyf met gaste gekommunikeer.

Gaste aanvaar volle verantwoordelikheid vir enige verliese, breekskade of skade van enige aard wat aan die vakansiehuis of die inhoud daarvan tydens hul verblyf mag plaasvind. Alle geriewe word op gaste se eie risiko gebruik.

Parkeerplek is beperk, en die aantal voertuie mag nie die toegekende plekke oorskry nie.

Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of wettige verantwoordelikheid vir enige skade, verlies of beserings wat opgedoen word as gevolg van die gebruik van die geriewe of vir enige ander beserings of skade wat by die vakansiehuis of op die eiendom mag voorkom nie.

Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Die koste van die vervanging van verlore sleutels of afstandbeheerders sal gehef word aan die persoon wat die bespreking gemaak het. Indien enige items vermis, gebreek of beskadig is, sal die vervangingswaarde gehef word aan die persoon wat die bespreking gemaak het. Badhanddoeke en beddegoed mag nie buite die huis gebruik word nie.

Die volgende aksies word as wangedrag beskou: oormatige geraas of harde musiek te eniger tyd van die dag of nag, meer mense op die perseel hê as wat ooreengekom is, matrasse in die vakansiehuis inbring of tente opslaan op die eiendom, en enige ander aksie wat deur die bestuurder as wangedrag beskou word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Sindikaat Street, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a83d4923c17f32de3701091e555708c8a8d05085059e0dd85b1275ae72471e4d4802512b2c1569d25802a1e08adb0417e6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 3 Sindikaat Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.667538270096 20.230725404299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang