Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Nie Te Koop

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat die reg van toegang tot eiendomme voorbehou word en bepalings en voorwaardes word toegepas.

Gaste moet volle verantwoordelikheid in sy/haar hoedanigheid aanvaar vir enige verlies, breekskade, of skade van enige aard wat aan die vakansiehuis (of die inhoud daarvan) tydens hul verblyf voorkom.

Daar is 'n beperkte hoeveelheid parkeerplek vir voertuie en dit mag nie oorskry word nie.

Alle geriewe word op eie risiko gebruik.

Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of wetlike verantwoordelikheid hoegenaamd vir enige skade, verlies of beserings wat opgedoen word as gevolg van die gebruik van die geriewe of enige ander beserings of skade wat besoekers by die vakansiehuis of op die eiendom mag ly nie.

Geen items mag uit die huis verwyder word nie.

'n Bedrag vir die verlies van sleutels of afstandbeheerders sal gehef word om vervang te word.

Indien enige items ontbreek, gebreek of beskadig is, sal die vervangingswaarde gehef word van die persoon wat die bespreking gemaak het.

Badhanddoeke en beddegoed word nie toegelaat om buite die huis gebruik te word nie.

Die volgende aksies word as wangedrag beskou:

Oormatige geraas en harde musiek enige tyd gedurende die dag of nag.

Daar is meer mense op die perseel as wat ooreengekom is.

Indien enige matrasse in die vakansiehuis ingebring word of tente op die perseel opgeslaan word.

Enige ander optrede wat deur die bestuurder as wangedrag beoordeel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sindikaat-straat 3, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ebdac4e5223dc00e617d83dddb0405b98829720b6499e9d28d874ab4d0de53cba1982b126c24b09d2990af8ba1cfc30899c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 3 Sindikaat Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.667538270096 20.230725404299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem