6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Port Au Prince Drive, Unit 9, Aruba Breeze Complex, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aruba Breeze 09 is 'n pragtige selfsorgwoonstel en is in Aruba Breeze-kompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai geleë. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n vakansiehuis naby die water.
Dié eenheid is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, 2 leefareas en 'n balkon. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n etenstafel toegerus. Die eerste sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die tweede sitarea lei na die derde slaapkamer en het gemaklike sitplek. Elkeen van die leefareas bied toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel en 'n braai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het direkte toegang tot die kanaal, veilige parkeerplek op die perseel en 24 uur-sekuriteit. Hierdie eenheid is naby winkels, restaurante en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 176
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Port Au Prince Drive, Unit 9, Aruba Breeze Complex, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Aruba Breeze 09 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Port Au Prince Drive, Unit 9, Aruba Breeze Complex, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang