Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
Selfsorg in Marina Martinique

Aruba Breeze, Waterfront Bliss

7 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Port au Prince Plaza, Marina Martinique, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Aruba Breeze, Waterfront Bliss is 'n moderne huis in die hartjie van Jeffreysbaai en is ideaal vir sakereisigers, ontspanningsreisigers, of 'n wegbreek saam met vriende en familie.

Die selfsorghuis bied slaapplek vir tot 5 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer toegerus is met 1 enkelbed en 1 stapelbed slegs vir kinders. 'n Gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gemaklik ingerig, gevul met oorgenoeg natuurlike lig, en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n wasmasjien vir ekstra gerief.

Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan ook die privaat balkon met skilderagtige uitsigte geniet. Perfek ontwerp vir styl en ontspanning, kombineer hierdie huis moderne elegansie met 'n rustige waterfront-ontsnapping.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Port au Prince Plaza, Marina Martinique, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Port au Prince Plaza, Marina Martinique, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7798ddc69fa81622102ede977f01b17e891245949e04457eb427edf1afab3c54ccb6337b451c4baca49d2996697bac80d547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7) Port au Prince Plaza Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.077564258908 24.917086577394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang