+30
Gastehuis in Delmas

Arum Lily Eloff

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Tobias C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Lekker gebly. Lekker gebly, geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2025

Gemaklike en ruim kamers. Ons het op kort kennis gewing reëlings moes aanpas en onmiddellik uitgehelp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin O
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Baie lekker en gerieflik. Dis die 2de keer. Steeds baie tevrede met diens. Sal weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle C
1 nag
3.8
Feb 2026

Value for money. It was lovely. Friendly staff member and lovely setting. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Heerlik. Baie lekker gebly en geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Werner L
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2025

Great. The stay was pleasant, and the booking was effortless. The service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2025

Clean and comfortable accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natasja M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Die diens van die eienaar en die gasvrou was uitstekend. Ons verblyf by Arum Lily Eloff was puik. Ons het in die Tuinkamer gebly. Die omgewing, waar daar 'n paar informele wonings is, sal seker sommige gaste afsit, maar dit was naby die venue waar ons 'n troue bygewoon het, dus was dit perfek vir ons. Die omgewing was rustig en veilig en die gastehuis baie mooi, groot en netjies. Die kamer en badkamer is goed toegerus. Ons kan vir seker Arum Lily aanbeveel en sal self weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Keisha K
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2025

Good welcome. Warm bed. Blessing greeted me on arrival and showed me to my room; she was professional and friendly. The bed was cozy and warm. I only stayed for one night, but it was a good stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

187 Road No. 4, Eloff SH, Delmas, 2210, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2f56610120c08fb4d5ed2c05e20f858c1ae9ad093da46a59611c283cf06066d3e2da39448c202bf52247baa7138e8cf4db8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 187 Road No. 4 Eloff SH 2210 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.156625 28.610236
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang