Beskrywing
Dié kamer in die gastehuis bied 'n pragtige tuinuitsig en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n TV met Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die kamers word daagliks deeglik skoongemaak en ontvang instandhouding wat ook oor naweke en openbare vakansiedae plaasvind.
'n Engelse ontbyt en ander maaltye kan met vooraf reëling teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die kamers word daagliks deeglik skoongemaak en ontvang instandhouding wat ook oor naweke en openbare vakansiedae plaasvind.
'n Engelse ontbyt en ander maaltye kan met vooraf reëling teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en bied slaapplek aan 3 gaste. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar i sook 'n etenstafel, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die kamers word daagliks deeglik skoongemaak en ontvang instandhouding wat ook oor naweke en openbare vakansiedae plaasvind.
'n Engelse ontbyt en ander maaltye kan met vooraf reëling teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n lessenaar, lugversorging, verwarming en 'n slim-TV met Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die kamers word daagliks deeglik skoongemaak en ontvang instandhouding wat ook oor naweke en openbare vakansiedae plaasvind.
'n Engelse ontbyt en ander maaltye kan met vooraf reëling teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kaggel, 'n plafonwaaier, 'n sitarea en lugversorging. Die kamer het ook 'n TV met Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die kamers word daagliks deeglik skoongemaak en ontvang instandhouding wat ook oor naweke en openbare vakansiedae plaasvind.
'n Engelse ontbyt en ander maaltye kan met vooraf reëling teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
187 Road No. 4, Eloff SH, Delmas, 2210, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang