- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - 21 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Asamè @ Oppi-Rivier is op die oewer van die Vaalrivier in die bekoorlike dorpie Christiana geleë en bied 'n rustige en ontspannende wegbreek.
Verblyf is in 4 eenhede en 'n losstaande karavaan beskikbaar.
Eenheid 1 beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n slaapbank in die sitarea. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n uitsig oor die rivier.
Eenheid 2 het 'n pragtige uitsig oor die rivier met 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie. Ander geriewe sluit WiFi en lugversorging in.
Eenheid 3 het 'n slaapkamer en 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en 'n wasbak. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n uitsig oor die grasperk.
Eenheid 4 is ideaal vir reisigers wat net 'n nag of 2 oorslaap. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en eetgerei, maar nie 'n kombuiswasbak nie - geen lugversoring, maar wel 'n waaier en 'n verwarmer in die winter. Die kamer het ook 'n uitsig oor die grasperk.
Die karavaan is slegs vir 4 gaste geskik, maar gaste is welkom om 'n tent saam te bring vir 4 ekstra gaste teen 'n ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 21 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
- Gaste dink Asamè @ Oppi-Rivier het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang