+28
Gastehuis in Vanderbijlpark

Asante Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Groendoring Street, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Asante Guest House is die ideale gastehuis vir sakereisigers, vakansiegangers of gesinne wat op soek is na 'n wegbreek. Die gastehuis is gerieflik geleë in die veilige en stil buitewyk Vanderbijlpark, stapafstand vanaf die Emerald Casino-oord, en 10 minute se ry vanaf Sasolburg.

Al die kamers het gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers, lugversorging, lessenaars en WiFi.

'n Engelse a la carte-ontbyt, vrugte, jogurt, brode en bodemlose filterkoffie is ingesluit. Aandete, middagete en wegneem-ontbytpakkies is op versoek beskikbaar. Daar word aan alle dieetvereistes voldoen.

Skadu-onderdakparkeerplek is gratis beskikbaar. Die gastehuis maak van sonkrag-geisers gebruik en het 'n kragopwekker indien beurtkrag sou plaasvind.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marietjie D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, en baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Gasvrou en gasheer was baie aangenaam en vriendelik. Die kamer was baie gerieflik, skoon en netj...
Sien meer
Apr 2026
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly and relaxing. Friendly hosts and a relaxing garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Martie C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik en sorgvry. Dit was regtig 'n baie aangename plek om te bly en almal daar was ongelooflik behulpsaam. Die kinders kon lekker swem. Die reëling...
Sien meer
Des 2025
Thys D
Saam met lewensmaat
4.8
Die eienaars buig agteroor vir hulle gaste. Onthaal was fantasties. Alles was perfek. Die eienaars is baie professioneel en hulpvaardig.
Jan 2026
Gert J
Besigheidsreis
4.8
'n Plek waar jy regtig welkom voel, kan ontspan en goed versorg word. Wat 'n aangename ervaring. Ek was vriendelik ontvang deur die eienaar, Gideon, e...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 3 Groendoring Street, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Asante Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 1)
Bespreek

3 Groendoring Street, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd26d8050f7555830f0f6752b19526bf7603b175c763d61bf757cb217eb5189c720d005b19b1c61c202f0ba85940ce198687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 1) 13 5 1 5 3 Groendoring Street SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740974069811 27.85398364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang