Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asante Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Asante Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wimpie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie G
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne V
Gesin met klein kinders

All round excellence!

Exceeded all my expectations. Rooms were clean and comfortable and beautiful but even better were the hosts. Made us feel welcome and went above and beyond to make sure we were comfortable and happy. Stunning place, stunning hosts, wish I could give it more stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asante Guest House se terugvoer

Middag Marzanne, baie dankie vir die resensie. Ons is altyd bly as ons gaste tevrede hier weg gaan.

Hoop alles het goed gegaan na die operasie.

Groete

Gideon en Marlaine

Asante Guest House
Ann C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann C
Saam met vriende

Uitstekend.

Uitstekende verblyf - detail van alles is egte perfeksie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt. Netjiese kamers met alles wat jy benodig.

Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang te midde van die feit dat ons laat die aand in die koue opgedaag het. Die kamer was alreeds verhit en baie netjies. Ons het twee nagte van heerlike rus geniet en elke oggend kon ons ons eie keuse van ontbyt geniet wat baie smaakvol voorberei was. Ons het te alle tye welkom en veilig gevoel. Eerste keer in 'n baie lang tyd wat ons gevoel het dat ons waarde vir geld gekry het. Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and an excellent breakfast.

Well located and close to shops and restaurants. Personal attention to detail. Thank you very much for everything. It was our 30th anniversary and we really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies!

Die B&B is regtig 'n moet opsie vir enige tipe besoek aan Vanderbijlpark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Sal die plek definitief weer gebruik indien nodig, en aanbeveel. Goeie diens van personeel, plek is skoon en mens voel sommer tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groendoringstraat 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd26d8050f7555830f0f6752b19526bf7603b175c763d61bf757cb217eb5189c720d005b19b1c61c202f0ba85940ce198687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 3 Groendoring Street SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740974069811 27.85398364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem