+19

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Soelyla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Tranquil. Private, self-contained, stunning views. The best self-catering accommodation ever! We prefer this place to any hotel. The owner designed and built this beautiful and very private self-contained "glamping" unit with its own private kitchen, bathroom, and outdoor shower. The most tranquil off-grid experience we've ever had. All tech, including the solar installation, battery, and fridge, were silent. The bed is very comfortable and contained within a secure zip tent, so no mosquitoes, etc. The 2-metre radius hot tub/swimming pool is so private; we watched the stunning sunsets over the mountain range and had to drag ourselves out to sleep after stargazing all night. The fruit orchards are lovely to walk around. The owner was very responsive to any issues, and the place was very clean. We tried to extend for a second time; it's that great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Pragtig, stil en rustig in 'n pragtige plekkie, maar nie gear vir wind. Alhoewel ek sê ek sal Asbos aanbeveel (want dit is pragtig, skoon en met alles wat jy benodig), sal ek wel aan mense noem dat dit 'n probleem raak as die weer draai aangesien meeste van dit oop is. Ons het ongelooflike wind gehad (nie die perseel se skuld nie), maar dan is die enigste warm veilige plekkie binne in die tent wat net die bed in het. Die badkamer en stort is veral verskriklik koud as die wind waai en daar is nie enige manier om iets daar toe te maak nie. Mens weet dit voor die tyd, en dus weereens nie die perseel se skuld nie, maar ons het op die ou end die 2de nag huistoe gery want die wind was so erg dit was soos 'n vrieskas. Ek sou ook voorstel dat 'n paar addisionele pyltjies of bordjies opgesit word om die roete na die huisie duideliker te maak as jou GPS jou dalk moeilikheid gee soos in ons geval. Daar was geen warm water in die stort op die Saterdagoggend - ons het dit egter nie onder die eienaars se aandag gebring nie, want ons was klaar aan die gang en haastig om ons dag te begin. Ek glo as die weer nie teen ons gedraai het nie, sou ons heerlik gebly het, maar omdat dit onverwags baie koud en winderig geraak het, en daar geen ander beskutting weg van die wind as die tent was nie, was dit nie so heel aangenaam nie. Ek beklemtoon egter weer dat dit bitter mooi is en die eienaars se kunstige hand gesien kan word en in ander omstandighede is ons seker dit sou baie goed wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63788f554df2fd35ee65fb87887d594984aae9c97795b63fa985504dd70581978a555023ff705a488a8da3fd8fb84ea7fd00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Koeniesrivier McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.972615122308 19.734352869355
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang