+19
Selfsorg in Mariental

Aspasia Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Diana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Aangename rustige verblyf. Sal beslis aanbeveel. Baie mooi moderne akkommodasie. Baie aandag aan detail bestee. Alles wat jy nodig het. Baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denett A
1 nag
5.0
Apr 2026

Was lieflik! Defnitief 'n 11/10. Die plekkie is pragtig ingerig, smaakvol en meer as wat mens benodig vir 'n oornag slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Wonderlike netjiese plekkie. Ciska ook 'n warm, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beslis goeie opsie vir oorbly. Baie goeie opsie vir oorbly, meer spasie as slegs kamer. Sal vir seker aanbeveel. Kan ook heerlik buite sit (privaat) en selfs vleis braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Conveniently situated close to a service station and shopping centre. Ciska is very friendly and helped with our extra requests. The room has everything needed for a short stay. The room was very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lieflike gem om oor te slaap! Baie netjies, silwerskoon en baie gerieflik. Bed is gerieflik na 'n lang dag se reis en die plek is net verfrissend. Dekor is pragtig. Internet is goeie kwaliteit en veilige parkering. Aspasia was 'n groot verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Netjies, skoon, gerieflik en goeie waarde vir geld. Als het aan ons verwagtinge voldoen. Dit is reeds die derde keer wat ons daar oornag het. Altyd ons eerste keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Luuks. Perfekte oornag op pad Hentiesbaai toe. Ons gasvrou het aan alles gedink en geen moeite ontsien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker gebly. Sal aanbeveel. Alles skoon en netjies. Bedliggies het nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ciska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

M29, 860 Dr Sam Nujoma Avenue, Mariental, Hardap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18FlcrVhyaYOvlzBYa9ScFrc9Vxg1A18JZHF7cNG3IqPpaf7F1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 M29 860 Dr Sam Nujoma Avenue Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.626964927931 17.961360746905
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang