Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aspasia Agency CC

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ciska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Aspasia Agency CC
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Etienne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie awesome plek. Skoon en netjies. Baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-mariè D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mariè D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, netjies en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and well equipped.

It was a lovely little find. Very clean and tidy, the photos online don't do it justice. The place has everything you need. The kitchen was well equipped. Booking in was easy. We had a very short but very comfortable stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie netjies en vriendelike diens. Baie dankie vir die raad om deur die woestyn te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie goed. Ek sal net 'n waaier ook in die kamer wil hê, veral as mens nie die aircon wil gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Definitief 'n plek wat weer besoek sal word.

Eienaars was die gasvryheid self. Baie behulpsaam. Die kamers het baie detail en het eienaars uit hul pad gegaan om die kamer gemaklik te maak met baie fyn detail. Huis van die huis af. Quality beddens en beddegoed. Winkels naby en baie veilig. Dankie vir al jul moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Wow!

Wat 'n wonderlike plek om in te oornag. Dit het 'n gevoel van luuksheid en die aandag aan detail is verstommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike verblyf en hulpvaardige gasvrou.

Heerlike verblyf. Alles het goed gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerene L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke.

Ciska is 'n vriendelike gasvrou wat ons baie welkom laat voel het. Dit was besonders skoon en daar was als wat jy nodig het. Sy't ons verwelkom met die lekkerste beskuit, sjokolade en lemoene. Dis veilig en stil alhoewel dit in 'n besige deel van die dorp is. Ons sal beslis weer daar kom slaap. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Heerlike, gerieflike en uiters netjiese akkommodasie. Sentrale ligging en veilig. Alles wat nodig is en nog meer, met lekker braaigeriewe. Ciska is 'n uitstekende gasvrou. Vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig. Loop beslis die ekstra myl vir haar gaste. Dankie Ciska vir al jou moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gemaklik.

Vriendelik ontvang en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend.

Om 'n 5-ster resensie te gee beteken uitsonderlike verblyf. Aspasia Agency spreek vansself: die aandag aan kwaliteit, gemak en detail is duidelik vanuit Ciska se trots as persoon en teenoor haar kliënte. Ons het wel net oornag, maar die volledigheid as selfsorg is opmerklik. Die foto's wys nie alles nie. Dankie vir die omgee Ciska, ons is bederf.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese uitstaande verblyf.

Baie netjiese, uitstaande verblyf en lekker sentraal geleë. Die beskuit en sjokolade 'n spesiale bederf. Veilige parkering met goeie sekuriteit.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon, modern en ideaal vir oornag.

Ciska is 'n uitstekende gasvrou. Die ligging is uitstekend, net vêr genoeg van die besige B1 sodat mens nie heelnag vragmotors hoor nie. Sekuriteit is goed. Woonstel een is goed toegerus en het aan al ons verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf.

Eenheid baie netjies en skoon met uitstekende geriewe. Enigste negatiewe probleem wat ons ondervind het is dat die huis langsaan se honde ons die hele nag wakker gehou het, sodat ek half 4 moes uitgaan om hul probeer stil te kry. Geen nagrus was vir ons beskore nie. Ciska, 'n uitstekende "host", maar hul sal definitief moet aandag gee aan die blaffende honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lou-may I - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou-may I
Enkelreisiger

Uitstekend!

Vriendelike ontvangs, goeie kommunikasie, behulpsaam, baie netjiese, gerieflike, ruim, skoon eenheid met goeie WiFi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Sal definitief weer daar bly, baie dankie Ciska vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Gesin met tieners

Quite impressed with the look of it.

Found the parking a bit awkward.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Waal P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Waal P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek beveel hulle definitief aan.

Baie netjies en skoon. Alles is daar wat jy nodig het en meer. Vriendelike diens. Ek gee hulle tien uit tien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurig en netjies met baie detail en klein bederfies.

Moerkoffie, olyfolie en goeie wynglase en baie ys op 'n warm dag. Dis ’n wenresep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die netjiesste en mees toegeruste akkommodasie van ons reis.

Ciska verdien 5 sterre. Kamer 1 was netjies, gerieflik en het meer gebied as wat ons verwag het. Ek dink nie die spasie is genoeg vir al die komplimente wat ek het nie. Ek sal 'n 1000 keer weer oor daar wil bly. Daar is nie 'n tekort aan enige iets nie. Tot ys in die vrieskas. Wow, wow, wow. Ons waardeer dit en ek sal dit vir almal wat wil reis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant K
Besigheidsreis

Great staff and service at a good location, including clean rooms.

The best spot in Walvis Bay concerning value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Aangename ervaring gewees.

Goed geleë en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodger And Carol W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodger And Carol W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and comfortable and our car was safely behind a gate.

Lovely, can't complain about anything. Ciska was kind and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase na lang pad.

Ons het deur Namibië gereis en was behoorlik pootuit na 'n lang dag op die pad. Met aankoms is ons baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Die eenheid self is ruim en smaakvol met alles wat mens benodig. As ons tyd dit toegelaat het sou ons graag nog 'n aand daar wou oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Seker die beste oornagplek in Mariental.

Ruim woonstel is uiters netjies, skoon, stylvol en gerieflik gemeubileer. Toegerus met alles wat 'n mens moontlik kan benodig, aandag aan detail is opvallend. Veilige plek, motor byderhand wat pakkery 'n plesier maak. Uitstekende waarde vir geld, ons kan dit aan enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi gemeubileer en pynlik netjies en skoon.

Ons het Saterdagmiddag in Mariental aangekom en alles was reeds gesluit, maar vra die eienares vir besienswaardighede in die omgewing. Ons was na Hardap dam en het 'n "sundowner" by die restaurant geniet. Pragtig en word hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met vriende

Baie netjiese skoon verblyf! Ons het heerlik gebraai en geslaap!

Heerlike oornagplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanbeveelbare waarde vir geld akkommodasie. Aandag is gegee aan klein detail wat mens opval.

Baie netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Beste plek om te oornag, diens puik, service 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Pragtige skoon en netjiese plek.

Was baie verras met die netheid, pragtige plek, skoon en veilig. Gasvrou baie gaaf, gaan uit haar pad om te help. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en netjies.

Die woonstel is baie netjies en skoon met alles wat jy sal nodig kry vir oornagverblyf. Baie smaakvol gemeubuleer. Gasvrou is vriendelik en het vir ons eetplekke in die area voorgestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky G
Gesin met tieners

Friendly host, very neat, well-equipped apartments, affordable overnight accommodation.

Very comfortable beds! Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring!

Ongelooflike lekker afpakplek na 'n lang reis vanaf SA. Ons wou sommer nog 'n nag oorbly! Personeel ongelooflik vriendelik en gasvry. Ons is behoorlik soos 5 ster gaste (VIP's) ontvang en onmiddellik tuis laat voel. Die fasiliteite is uitstekend en mens kan nie vir beter vra nie. Kamer is baie goed toegerus, uiters netjies en stylvol gemeubileerd. Ons het baie lekker geslaap op 'n uitstekende en baie gerieflike bed. Plek is baie veilig en motor ook veilig agter toesluithek. 'n Mens voel amper jy gaan met 'n seer hart weg as jy die volgende dag vertrek en dink onwillekeurig wanneer jy weer daar kan kom oorbly. Ons beveel dit baie hoog aan! Vir seker een van ons beter ervarings met gastehuise. Baie dankie Ciska!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj V
Gesin met klein kinders

Sal nie weer iewers anders bly in Mariental nie!

Baie goeie diens. Ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aspasia Agency CC se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir die positiewe terugvoering!

Aspasia Agency CC
Robert R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste waar ons nog ooit gebly het!

Ons het nie te veel verwag nie, want Mariental is klein. Ons enigste vereiste was 'n skoon plek. Wat 'n verrassing, modern en smaakvol, silwerskoon en gerieflik en paaseiers asook 2 paashasies omdat dit Paasnaweek is. Die plek ruik heerlik toe ons instap, Ciska is 'n pragtige mens en gereed met raad oor enige vrae of versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leane S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane S
Saam met vriende

Oortref alle vewagtinge.

Aandag aan die kleinste detail is gegee. Ciska het alle rede om baie trots op hierdie plek te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en volledig toegerus.

Dit is 'n pragtig toegeruste eenheid, baie smaakvol en van uitstekende kwaliteit. Ciska dink regtig aan alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aspasia Agency CC se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle weer.

Aspasia Agency CC
Marie-louise D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Ons het baie lekker gebly! Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Die hartlike ontvangs deur Ciska was die begin van seker die beste slaapplek wat ek en my vrou nog beleef het. Alles was puik. Dankie Ciska.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aspasia Agency CC se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer opreg.

Aspasia Agency CC
Ben B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie netjies en skoon. Definitief waarde vir jou geld. Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf - skoon, nuut en goed versorg met vriendelike diens. Dankie Hendrik en Ciska.

Ons was twee maal by Aspasia inbespreek - op die heenreis vanaf Kaapstad en op die terugreis. Beide kere het Ciska vir ons 'n braaipak met slaai in die yskas gehad. Die akkommodasie is baie ouilik, goed versorg en alles is daar. Motor is baie veilig weg van die straat. WiFi is uitstekend. Kan hulle beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erlanka S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erlanka S
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon en pragtig ingerig met aandag aan fyn detail.

Die plek is pragtig gemeubileer en toegerus met aandag aan detail. Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies. Ons het die heerlike beskuit geniet saam met 'n lekker koppie moerkoffie. Ons het baie lekker gebly en hoop as ons weer in Namibië kom kuier, kan ons weer daar kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Wat 'n wonderlike voorreg om in so 'n netjiese gastehuis te kon oornag. Vir seker was daar baie detail beplanning vooraf gedoen gewees om so uitsonderlike plek vir haar gaste daar te stel om te geniet en te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en lekker plek met veilige parkering vir jou kar van die straat af.

Ons sal vir seker weer daar oorbly, baie gawe mense. Skoon, netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aspasia Agency CC se terugvoer

Baie dankie, dit maak ons harte sommer warm as ons gaste gelukkig en tevrede is!

Aspasia Agency CC
Aubrey C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik woonplek. Ons sal enige tyd weer hier oorbly!

Ons was totaal verras oor die netjiese woonstel met alles daar vir 'n lekker braai, kosmaak, volledige DStv, lugversorger ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aspasia Agency CC se terugvoer

Baie dankie Aubrey, julle was voorwaar opregte gaste.

Aspasia Agency CC
Vanaf R870
R870 R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf R870
R870 R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf R870
R870 R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M29, Dr Sam Nujoma-laan 860, Mariental, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18FlcrVhyaYOvlzBYa9ScFrc9Vxg1A18JZHF7cNG3IqPpaf7F1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R870 nouVanaf R740 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 M29 860 Dr Sam Nujoma Avenue 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.626964927931 17.961360746905
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem