+37
Selfsorg in Pearly Beach

Asprislekker Huisie by die See

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Jacky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Besonderse ligging binne loopafstand na die swemstrand. Die huis is letterlik 2 minute se stap van die swemstrand af, dit is ook baie naby aan die plaaslike winkeltjie. Die groot erf is omring met 'n heining, wat dit veilig maak vir jou hondekinders. Daar is heelwat trappe voor en binne die huis wat dit dalk bietjie moeilik gaan maak vir bejaarde besoekers. Onthou om ekstra bakkies te bring vir enige kos wat nie in die yskas kan gaan nie, want die miere is maar 'n probleem. Die huis het nie 'n TV nie, maar ons het dit ook nie eintlik gemis nie, want daar is sterk WiFi sein op die boonste vloer in die kombuis/leefarea. Jy kan direk op die see kyk vanaf die sitkamer en die branders hoor breek. Ons was hartlik verwelkom en die gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kenneth T
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2026

Good situation, with a wonderful sea view. Needs some TLC to make it a gem. Clean and comfortable, well equipped kitchen with all utensils you could need. Wonderful sea view from the lounge. Accommodation generally in need of some serious TLC to make it a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Llewellyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R6 000
10 % AF
R 6 000 R 5 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R6 000
10 % AF
R 6 000 R 5 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 000
10 % AF
R 6 000 R 5 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

35 Central Street, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0445e4902a4fcfb667a0419314bdfaa5fe990249f0be1b6a18f5177cca091bbf32eaf5ccc8acc730c12d0f185a0aa1875dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 400 per nag, vir 6 mense 2 5 1 4 35 Central Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66093176055 19.488418513321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang