Astros Lodge
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 149 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Astros Lodge bied selfsorgwoonstelle in Table View in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike basis vanwaar hulle die omliggende omgewing kan verken.
Verblyf word in 8 privaat woonstelle voorsien. Elke woonstel beskik oor aparte slaapkamers en badkamers, 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Daar is ook gratis WiFi en TV's in al die woonstelle.
Die woonstelle het toegang tot rugsteunbatterykrag vir gemeenskaplike areas, 'n stoep op die dak met braaigeriewe, 'n aangewese Work Hub-kamer en veilige parkeerplek op die perseel. Astros Lodge is naby winkels en restaurante geleë en net sowat 3,5 km vanaf Bloubergstrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang