At Rosie’s on Robin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Robin Avenue, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
At Rosie’s on Robin is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom, in Safari Gardens in Rustenburg. Dit is ideaal geskik vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike verblyf.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 4-pits gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is ook ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n eetkamertafel en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad met 2 lapas, braaigeriewe en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, sowel as openbare vervoer.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Beanka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Robin Avenue, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink At Rosie’s on Robin het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Robin Avenue, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang