Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Cashan

4.8 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Cashan van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Cashan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cashan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cashan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cashan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cashan Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Cashan koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cashan

Cashan Manor is in 'n luukse gastehuis in die residensiële gebied van Rustenburg naby verskeie restaurante, die Waterfall Mall, Platinum Square-winkelsentrum en die sakekern. Die gastehuis is ideaal vir sake- en va...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Cashan

Rustenberg Hills is 'n 4-ster-instansie wat B&B-verblyf bied in 'n stil woonbuurt in Rustenberg. Dié gastehuis is net 3 minute se ry van die Waterfall Mall af en bied maklike toegang tot Pretoria en Rustenburg se h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cashan

Meraki Upmarket Guesthouse is in 'n rustige buurt in Rustenburg geleë. Dié gastehuis bied 'n swembad wat dwarsdeur die jaar beskikbaar is, lugversorging en veilige parkeerplek. Verblyf word in 2 individuele kamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cashan

Canary's Nest bied 'n pragtige kamer met slaapplek vir 2 gaste. Die Luiperd Boom-kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer het 'n uitsig oor die tuin en daar is ook 'n TV met DS...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Cashan

Glen Ross Guest Lodge is 'n nuwe 4-ster gastelodge in Rustenburg. Ontspan en geniet uitstekende, dog bekostigbare, B&B-akkommodasie, ideaal vir sake, konferensies en romantiese wegbreke. Ideale oornagverblyf vir rei...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Cashan

Letsatsing Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Rustenburg. Dié B&B bied 3 vermaakareas waar gaste 'n sportwedstryd of fliek kan kyk. Verblyf is beskikbaar in 8 en suite-gastekamers wat elk lugversorging, 'n yska...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cashan

Terra Casa is geleë in Rustenburg in die Noordwes. Dit is 'n unieke vyfster-gastehuis wat dien as 'n rustige wegbreekbestemming vir oordeelkundige gaste. Hier word jy bederf met individuele aandag en daardie "ietsi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cashan

20 on 4th is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Rustenburg geleë is. Dié gastehuis is 40 tot 60 minute se ry vanaf Sun City, Magaliesburg en ander besienswaardighede. Verblyf word gebied in 5 ga...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
B&B in Cashan

Waterfall Guesthouse bied B&B-verblyf in Rustenburg. Dié luukse gastehuis is die ideale basis waarvandaan gaste die geriewe en besienswaardighede in die omgewing kan verken. Verblyf by Waterfall Guesthouse beskik...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cashan

Baruch Gastehuis is in die stil buurt Cashan in Rustenburg geleë. Die gastehuis bied verblyf in 4 en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. 'n Heer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za