+17
Gastehuis in Bloemfontein

At Sixty Eight Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 68 De La Rey Road, General de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

At Sixty Eight Guesthouse bied warm en huislike verblyf bied aan die suidelike kant van Bloemfontein, net 3 km vanaf die N1. Ons is ook 3 km vanaf Rosepark Hospitaal en 2,5 km vanaf Pasteur en Optima Hospitaal. Verder is ons naby winkelsentrums, die Bloemfontein Skougronde en net 7 km vanaf die Universiteit van die Vrystaat geleë.

Kom ervaar die warm omhelsing van ons eenvoudige, maar verwelkomende rugsakreisigers-selfsorgkamers. Dié kamers deel 'n badkamer wat in die tuin is en 'n kombuis wat ten volle toegerus is, asook die rustige tuin waar die boma, braaigeriewe en houtdek gevind word.

The Lighthouse is 'n lieflike privaat kamer met sy eie ingang, 'n en suite-badkamer, volledige DStv, lugversorging, gratis WiFi en 'n kombuisie.

Kula-kamer het 'n dubbelbed. Die kamer het lugversorging, WiFi en 'n badkamer. Die kamer deel die kombuis met die Cabins.

Ons bied ook 'n selfsorgkothuis vir 2 gaste, met 'n badkamer en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die kothuis beskik oor lugversorging, DStv, WiFi en het toegang tot die rustige tuin met die boma, braaigeriewe en houtdek.

'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien, sowel as 'n veilige onderdakparkeerplek vir alle gaste. Ontbyt is 'n opsionele ekstra en kan met aankoms bestel word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Alan O
4.8
Great. Hosts were very pleasant and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Leon D
4.8
Cost effective, warm and no fuss. The cottage provides all necessary for a self-sufficient stay. I have used this accommodation a numbe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Peter B
Besigheidsreis
4.2
Great. I just rush in and out with little time to enjoy the places. That said, the outside area is quite a cozy garden setup.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Louis V
4.0
Huislik. Vriendelike ontvangs en netjies.
Des 2025
Jacques S
Saam met lewensmaat
3.6
Disappointing due to insects. Room looks half finished with renovation which is off-putting. Was neat except for insects around the fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Valmae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 68 De La Rey Road, General de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink At Sixty Eight Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 592
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 592
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 592
per nag, vir 2 mense
Bespreek

68 De La Rey Road, General de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df433271040d7f4c72647f25cc5c72b9d520372d9fef0010eaa295ea5ef41ba5fd59e17bfc7a96c7a007da3ee0911c10292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R592 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 68 De La Rey Road General de Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14910668153 26.20142698288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang