- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N6, Aliwal North, 9958, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
At The Nest Guest House is net langs die N6 geleë net 5 km vanaf Aliwal-Noord. Gaste kan die ryk voëllewe hier geniet.
Verblyf beskik oor 7 eenhede met slaapplek vir 15 gaste. Die eenhede is The Dove Room, Tinktinkie Room, Mossie Room, Owl Room, Swallow Room, Hoop Hoop Room en die Hadidas Room.
Elke kamer het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort of albei. Die eenhede het elkeen 'n privaat ingang.
Daar is veilige parkeerplek, konferensiefasiliteite, 'n wasgoeddiens en 24 uur-ontvangs op die perseel. Ontbyt kan voorsien word teen 'n ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Wanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Off the N6, Aliwal North, 9958, Vrystaat
- Gaste dink At The Nest Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N6, Aliwal North, 9958, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang