Pick your preferred language

English

Afrikaans

+88
Selfsorg in Ballito

At The Sea Ballito

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

At The Sea Ballito bied gemaklike oornagverblyf in Ballito, 'n dorp bekend vir sy skilderagtige strande. Die gastehuis bied sentraal geleë eenhede, ideaal vir gaste wat 'n avontuurlike wegbreek soek, en is toegerus met 'n omsetter, sodat die eiendom nie beurtkrag ervaar nie.

Die verblyf bestaan uit ses eenhede, elk met 'n privaat badkamer. Alle kamers het plafonwaaiers, 'n lessenaar, 'n TV met DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eiendom.

Geriewe op die perseel sluit in 'n sonverhitte swembad, twee braai-areas, 'n draagbare braai en 'n warmpotbraai, beskikbaar op aanvraag.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jeanayaan A
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Absolutely stunning! We enjoyed the stay so much. Lovely time and amazing atmosphere. The people were lovely. Big thanks to the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Bianca V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer kom! Baie lekker gebly! Veilig, rustig en naby aan alles.
Des 2025
Marié S
Saam met vriende
5.0
Just amazing. Most pleasant stay. Rooms very neat. Can highly recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mildred S
Saam met vriende
5.0
Ek het oorgeslaap omdat ek 'n troue gedoen het. Ek bespreek altyd net by julle. Baie vriendelike en uiterste skoon en veilige perseel. Baie dankie.
Sep 2025
Hans J
Besigheidsreis
5.0
Gemaklike, netjiese en veilige verblyf. Sien sterre.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 11 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink At The Sea Ballito het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87265405c958a76c3e06a0de6583f0f58972b28ee33a46ada30152c92e517f9ef9199b1963b82b02326a99bed0cdaf29f005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 11 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.54207 31.21444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang