Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Sea Ballito

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir At The Sea Ballito
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicole W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is loop afstand van alles! En so veilig en netjies.

Ons het vreeslik lekker gebly en sal enige tyd weer daarheen gaan. Dit is veilig en word elke dag mooi skoon gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike kuier met goeie diens.

Baie goeie ligging. Netjiese plekkie met 'n lekker swembad en braai-area. Die feit dat dit 'n kleiner plekkie is, beteken jy leer die mense wat daar woonagtig is bietjie ken by die swembad, wat die plekkie baie huislik laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Sea Ballito se terugvoer

Good day George,

Thank you so much for the support during the festive season. We look forward to welcoming you back - hopefully soon.

All the best to you and your family for the new year.
Stay blessed.

Regards,
Janita
At The Sea Ballito

At The Sea Ballito
Dina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjiese eenhede. Swembad was 'n welkome lafenis.

Baie lekker gebly, lugversorging in die kamers sal 'n groot pluspunt wees. Op beskrywing van eenhede op die webtuiste is aangedui die eenhede het lugversorging, maar daar was nie. Net waaiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall stay is 3 out of 5.

A comfortable stay. Staff was great; however, it was not the welcome we expected from the owner who lives on the property and who was constantly at the poolside. WiFi was terrible. There isn't an oven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrico V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful time at the sea.

Our stay was really relaxing. Services were provided on a daily basis to clean our room. It takes you 5 minutes to walk to the beach, and you have a really nice view of the ocean. The room also had everything that we needed. The only thing that I would mention is that in the description of the room, it was communicated that we would have a double bed, when actually it was 2 single beds that were pushed against one another. Other than that, everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L
Saam met vriende

Great location, beautiful view, very clean, friendly owner.

Definitely worth the money! I've stayed here twice and would definitely book here again for my next visit to Ballito. Very neat and safe location, right up the road from restaurants and nightlife (walking distance). Would definitely recommend it for a group of friends or even family!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nogolide K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nogolide K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Neat and peaceful, great location ideal for a cozy getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mildred S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred S
Enkelreisiger

Ek het net vir 1 aand geboek.

Personeel baie behulpsaam. Vriendelik. Niks tekort gehad nie en als was in plek. Baie dankie vir die goeie diens. Jul sal my beslis weer sien. Lieflike see view van jou kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan-marc C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-marc C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very pleasant stay, the room was bigger than expected.

The only complaint I will really have is that the room can do with an air-con.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Sea Ballito se terugvoer

Baie dankie vir julle verblyf. Hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms. Geseende Nuwe Jaar vir jou en jou Familie. Groete. At The Sea Ballito

At The Sea Ballito
Biance S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biance S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek! Skoon, ligging is loopafstand van al die lekkerste eetplekke en Spar. Swembad is warm, plekkie is perfek vir twee mense wat net wil wegkom en relax. Sal absoluut aanbeveel!

Naby vele restuarante, naby winkels, loopafstand van strand en vele meer. Plek netjies en vriendelike staf wat jou ontvang. Plekkie elke 5de dag skoongemaak. Heerlike fan wat ons koel gehou het. Perfek vir 2 mense wat wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reg G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reg G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, loopafstand van restaurante en die strand.

Lekker gebly en sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Perfectly situated! It is close to the Beach and Hopps Restaurant and at night while sitting at the fire place, you can hear the sea - so calming. The warm welcome we received from Robert when we arrived, the clean room with the comfortable bed and pillows and the big screen TV, makes us want to come back soon. And then not to forget the small Yorkie that became our new friend. Wish we had more time to spend in the crystal clear pool as water was warm and with the sound of waves breaking in the background, it was the perfect place to relax! Thank you to At The Sea Ballito - we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Sea Ballito se terugvoer

Good Afternoon Antoinette.
Thank you so much for the kind words.
So happy to hear that you enjoyed your stay with us.
We look forward to welcoming you back!
Regards
At The Sea Ballito

At The Sea Ballito
Hester B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, vriendelike staf en waarde vir geld.

Mooi uitsig, lekker warm swembad, vriendelike staf, gerieflike eenhede met volle DStv en WiFi beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Sea Ballito se terugvoer

Dagsê Hester,

Bly Julle het julle kuiertjie geniet by ons Gastehuis.
Hoop om Julle weer te sien.

Groete,
At The Sea Ballito

At The Sea Ballito
Tiaan K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view. Very clean and peaceful.

Very nice and in the middle of all the entertainment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Sea Ballito se terugvoer

Good day Tiaan,

Thank you kindly for your feedback upon your stay at At The Sea Ballito.
Hope to welcome you soon again.

Regards,
At The Sea Ballito

At The Sea Ballito
Helena N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Goeie diens. Goed geleë vir restaurants en see.

Lekker boardwalk gedoen. Goeie restaurants. Baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige plek weg van die huis.

Die eenheid is gerieflik met alles wat mens nodig het weg van die huis. Dankie aan Linda en span vir die netjiese, skoon eenheid. Alles wat mens nodig het is binne stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, everything we needed and a very comfortable stay.

Neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and peaceful stay. Friendly owners.

We really enjoyed our stay. Absolutely no issues with anything. Would happily go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loren M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely, what a beautiful place.

I would definitely go there again, so happy value for money and they made it so special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96abcaf4a839c471b7e5f9d6ec63368fd48f2b5099433fd244b9d41ebefd49b3e587d6a991e15ccb4835d836bf935c7a03ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 11 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.54207 31.21444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem