At the Vaaldam
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Albert Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Vanaf R2 490 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
At the Vaaldam is 'n gastehuis in Oranjeville, 'n klein dorpie aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat. Die ligging bied 'n rustige atmosfeer en is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis het vyf slaapkamers en twee badkamers en bied slaapplek vir tot 10 gaste. Twee slaapkamers is bo, en drie slaapkamers is onder. Die eerste slaapkamer bo het 'n koninggrootte bed en lei na 'n houtdek waar gaste 'n oggendkoppie koffie kan geniet. Die tweede slaapkamer bo het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers het nie 'n badkamer bo nie.
Slaapkamer 3 onder het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n knus sitarea met toegang tot die Jacuzzi en 'n pragtige uitsig oor die Vaaldam. Slaapkamer 4 onder het 'n koninggrootte bed en deel 'n badkamer met Slaapkamer 5 onder, wat ook 'n koninggrootte bed het.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond vir gerieflike selfsorg.
Gaste kan die ruim agterplaas geniet of 'n ontspannende stap na die nabygeleë dam neem. 'n Jacuzzi is ook op die perseel beskikbaar vir ekstra ontspanning.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 39 Albert Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Gaste dink At the Vaaldam het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Albert Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang