+267

ATKV Buffelspoort

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Apr 2026 tot 10 Des 2026.

  • Kapasiteit: 2009 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Rustenburg, 0284, Noordwes
  • Vanaf R44 R31 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

ATKV Buffelspoort is minder as 80 km se ry van die wêreldbekende Sun City af en bied 'n verskeidenheid selfsorg-verblyf, vermaakgeriewe en doendinge en is dus die ideale vakansieplek vir diegene wat ook die omliggende area wil verken.

Die verblyfopsies bestaan uit rondawels, woonstelle, tenthuise, kampplekke of 'n villa. Die rondawels bestaan uit 'n badkamer en 'n kombuisie. Die woonstelle het 4, 6 of 8 beddens en het ook 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n TV. Die tenthuise het 4 beddens en 'n badkamer. Gaste wat in die tenthuise bly het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis indien die tenthuis nie 'n kombuisie het nie. Die villa het lugversorging en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kampplekke is op gras, onder bome, of op plaveisel en het opwasgeriewe, ablusiegeriewe, kragpunte en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite by die oord, soos koue en warm binnenshuise- en buiteswembaddens, Jacuzzi's, trampoliens, snoeker- en pooltafels, gholf en putt-putt, ponieritte, vlugbal, muurbal en tennis. Let dat die waterwurm van 30 Mei tot 23 Junie 2022 sal toe wees. Die binne- en buiteswembaddens was egter soos normaal funksioneer.

Die oord het 'n gelisensieerde restaurant met 'n afdeling vir wegneemetes, 'n sportkroeg, konferensiegeriewe, drankwinkel en 'n winkel vol voorraad. Daar is ook 'n OTM op die perseel.

Plaaslike besienswaardighede in die omliggende area sluit die Hartbeespoortdam, Lesedi Cultural Village, Pilansberg Nasionale Park, Kgaswane Natuurreservaat, Wieg van die Mensdom en die Sterkfonteingrotte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 409 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Trudie H
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier saam my kinders en kleinkinders. Sien sterre.
Nov 2025
Cornelia B
Saam met vriende
5.0
Lekker gekuier. Heerlik gebly en gekuier. Die oord bied so baie om almal mee besig te hou.
Nov 2025
Antonio B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker geswem, kinders was veilig en geen worry oor misdaad. Was heerlik gewees. Ons het die tenthuis gedoen vir die eerste keer en alles was daar wat...
Sien meer
Nov 2025
Michael D
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Dit was fantasties, ons het dit baie geniet. Die diens en fasiliteite was uit die boonste rakke.
Okt 2025
Nadia S
Gesin met klein kinders
5.0
Herinneringe wat gesinstyd lekker maak. Dit was vreeslik lekker, die area word daagliks skoon gemaak en dis ongelooflik gemaklik met almal wat Afrikaa...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3025

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R104, Rustenburg, 0284, Noordwes
  • Gaste dink ATKV Buffelspoort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R44
R 44 R 31
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R44
R 44 R 31
per nag (plek vir 6)
Vanaf R44
R 44 R 31
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2009 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Rustenburg, 0284, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA670cb18cb7e5fb038b7861a7b2d91def873731c824ab3699894ba5516aed62ff11c7690f149b9d90fd1a69de96966ca3835a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R44 nouVanaf R31 per nag (plek vir 6) 409 5 1 5 R104 Rustenburg 0284 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.759221683951 27.486988126221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang