Atlantic Terraces 19
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Coral Road, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Atlantic Terraces 19 is 'n selfsorgwoonstel in die kusvoorstad Bloubergstrand, Kaapstad. Die woonstel is op die 4de verdieping van die gebou geleë en bied gemaklike akkommodasie met uitsigte oor die see en die berge.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n L-vormige rusbank, 'n koffietafel, 'n kaggel (in werking van Mei tot September) en 'n platskerm-TV teen die muur. Die ruimte lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n gasbraai.
Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkering en 'n gemeubileerde balkon met uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 830
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 32 Coral Road, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Coral Road, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang