Aurora Inn Clarens
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Larola Terraces, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Aurora Inn Clarens bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim chalet in Clarens en is ideaal vir 'n paartjie.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar
Buite is daar nog sitplek en 'n braai-area.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Larola Terraces, Clarens, 9707, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Larola Terraces, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang