+11
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei

Avani Lodge - Hedgehog

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Avani Lodge - Hedgehog is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat tussen ander eenhede in die Avani Lodge Privaat Natuurreservaat geleë is en deur berge en fynbos 15 km vanaf Botrivier omring word.

Dié eko-vriendelike eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Buitestort is ook beskikbaar. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n lieflike etenstafel.

Buite is daar 'n privaat houtvuurwarmbad met 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n plaaskat, Sebastian, wat vrylik rondbeweeg.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Henry P
Saam met lewensmaat
5.0
N lekker wegbreek. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2026
Jana B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute juweel van ‘n plek. Lieflike uitsig, genoegsame hout. Absolute juweel van ‘n plek. Lieflike uitsig, genoegsame hout. Sal beslis aanbeveel vir...
Sien meer
Apr 2025
Zurelda Lizan M
Saam met lewensmaat
5.0
Loving the nature. This place is amazing. If you are however not a nature person, it won't be for you. The host is really friendly and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Lynzee M
Saam met lewensmaat
4.4
Beautiful. If you're looking for peace and quiet, this is the place for you. The only problem was that there were too many flies and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Roelof L
Saam met lewensmaat
4.2
Idillies en natuur. Die plekkie was so mooi ingevleg by die omliggende natuur. Het 'n heerlike tyd daar gehad.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ewald Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 143

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avani Lodge - Hedgehog het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a876c2f8e523754faf07f743e8c22002e8c93c4ab0c4484aa60f666fbdb139efc7ee8e76bfe9a3b1bbfec04924ee7b529c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Paardekloof Farm Avani Nature Reserve 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2798739 19.2356908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang