Aviemore Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Visvang beskikbaar by die munisipale dam. Permitte is nie ingesluit in die verblyftarief nie en moet by die Dorpshengelaar of by die dam teen 'n addisionele bedrag gekoop word.
Neem asseblief kennis dat u 'n bevestigings-e-pos van Dullstroom Besprekings met die nodige inligting sal ontvang.
Die sleutels moet eers by die besprekingskantoor in sentraal-Dullstroom afgehaal word, voor inklok, en na uitklok afgelaai word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang