2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 1st Street, Meersig, Walvis Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Avodation is 'n knus selfsorgwoonstel op die eienaar se erf in Walvisbaai. Dit is naby die strand en Flamingo-strandmeer waar gaste soms dolfyne sal gewaar.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n aparte ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n toonbank met 2 stoeltjies in die leefarea. Die woonstel het 'n TV met DStv en Netflix, gratis WiFi en daar is 'n piekniektafel in die binnehof.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hanro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 18 1st Street, Meersig, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Avodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 1st Street, Meersig, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang