Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Walvisbaai

4.1 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Walvisbaai van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Walvisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walvisbaai Akkommodasie

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR980
R882
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

Bella Luna Bed and Breakfast bied selfsorg- of B&B-verblyf in Walvisbaai. Die gastehuis is ideaal naby die dorp se doendinge en besienswaardighede geleë. Verblyf word in 6 individueel versierde kamers gebied. Dié...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walvisbaai

Niche Guesthouse is deel van 'n gerestoureerde huis langs die prentjiemooi lagoon in Walvisbaai, Namibië. Dié bekoorlike gastehuis het 'n spesiale en intieme atmosfeer wat jou dadelik laat tuis voel. Die huis is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Walvisbaai

6 on de Waterkant is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorp Walvisbaai. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkam...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walvisbaai

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units is sentraal geleë in 'n rustige buurt tussen Walvisbaai en Swakopmund. Verblyf word aangebied in 2 dorpshuise wat elkeen slaapplek vir 6 gaste het. Elke huis het 3 sla...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Walvisbaai

Guns Reef Self-catering Apartment Unit 11 is in 'n veilige gebou in Guns Reef, een van die beste branderplankrybestemmings in Namibië, en is sowat 15 km van Walvisbaai se middedorp geleë. Dié woonstel beskik oor...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walvisbaai

Dune Chalets bied selfsorg-eenhede op die randjie van Walvisbaai in Namibië se Erongo-streek. Dis naby geriewe en trekpleisters in die dorp. Verblyf word in 4 chalets gebied. Elke chalet is oopplan en beskik oor '...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Walvisbaai

Walvisbay Accommodation is 'n bekoorlike vakansiehuis in die gewilde kusdorpie, Walvisbaai, in Namibië. Die huis is sentraal geleë naby die hawe, restaurante en die strandmeer. Dié volledig gemeubileerde huis i...

20% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Walvisbaai

Dolfynsig 2 is 'n vakansiehuis in 'n veiligheidskompleks in Dolfynstrand. Dié dorp is ideaal geleë tussen Walvisbaai en Swakopmund en is die perfekte wegtrekplek om die omgewing te verken. Dié drieslaapkamer-een...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Walvisbaai

Selkie B&B is naby Walvisbaai se strandmeer-area en bied stylvolle, gerieflike B&B en selfsorgverblyf. Dié B&B bied verblyf in 2 elegante kamers met koningingrootte-beddens. Ontbyt word elke oggend bedien en daar ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

Fair Haven Guest House is naby die strandmeer in Walvisbaai geleë en bied stylvolle, gerieflike B&B- en selfsorgverblyf. Gaste kan soggens of saans lekker gaan stap en die flaminke by die strandmeer bekyk. Fair Hav...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za