Aza Guest House
40 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6600 Boiuyces Golden Street, Acornhoek, 1361, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Aza Guest House is in die rustige dorpie Baromeng, Acornhoek, geleë en bied gerieflike en bekostigbare verblyf naby die Krugerwildtuin en Eastgate-lughawe.
Gaste word geakkommodeer in goed ingerigte kamers wat elkeen gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed, 'n etenstafel en 'n klerekas. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n slim-TV, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die gastehuis is 'n ideale basis om die area te verken. Acornhoek Mall is ook net 4 km weg en bied 'n verskeidenheid restaurante, kitskoswinkels en inkopie-opsies.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6600 Boiuyces Golden Street, Acornhoek, 1361, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6600 Boiuyces Golden Street, Acornhoek, 1361, Mpumalanga
Sien kaart- 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang