+30

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anneline L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Great. We only stayed overnight. It was perfect. I would only say, maybe a double plug in the drawer for cellphone charging next to the bed would have been nice. The host was very friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Azeria
Thank you for the kind words and the suggestion. I will have a look at what is going on as there was an extension with the adapter to take 2 chargers and a hairdryer. Apologies for the inconvenience.

Annestacia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Dit was 'n uitmuntende kuier. Ons het baie lekker gebly, ons sal definitief weer daar gaan oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Azeria
Baie dankie vir julle ondersteuning. Sien uit om jul weer te verwelkom.

Helgard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Briljant. Skoon. Rustig. Pragtig. Nicky is die allerbeste gasvrou ooit. En Miss. Briljant. Skoon. Rustig. Nicky is die beste gasvrou ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Azeria
Baie baie dankie vir die mooi woorde.

Telang H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

It was an amazing stay. It was an unplanned trip but the stay at Azeria was amazing, a very beautiful place, clean and peaceful, great hosts. I would gladly recommend it and I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Azeria
Thank you for the kind words. Looking forward to welcoming you back again.

Annelize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Behulpsaam, vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Azeria
Baie dankie vir die mooi woorde. Sien uit na u volgende kuier.

Carina R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Baie lekker, netjies, vriendelike gasvrou. Die plek was baie lekker, skoon en naby my doelpunt geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Azeria
Baie dankie vir die woorde. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Pierre M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Het kom golf speel, so het net vir een nag gebly en weer vroeg die volgende oggend. Ja, ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Azeria
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle weer te sien.

Darren S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great. Was really great. Would definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Azeria
Thank you for the review and your support. Hope to see you again soon.

Amanda M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Beste bly plek en diens uitstekend. Beste lekke slaap verblyf waar ons al gebly het. Kosmaak geriewe net 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Azeria
Baie dankie vir die boodskap. Ek is jammer dat die spasie dit nie toelaat om beter kosmaak geriewe te voorsien nie.

Petra D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Rustig. Baie lekker gebly. Skoon plek en rustige omgewing. Beveel aan vir enige iemand wat 'n vinnige wegbreek nodig het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Maggie Laubser Avenue, Goeie Hoop, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5feb374c6d5cf8e38245ef4fc3d016c6ff988ed3facb201780348fe40b10bae773737b0485a26fe8dbc21c474279e092c238?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 7 Maggie Laubser Avenue Goeie Hoop 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.098195792663 18.832144009853
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang