+15
B&B in Elliot

B @ Home Guest House

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Mark Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

B @ Home Guest House bied verblyf in Eliot, 'n ouwêreldse dorpie aan die voetheuwels van die Suidelike Drakensberge in die Oos-Kaap. Dié bekoorlike dorpie bied wonderlike doendinge en natuurlike besienswaardighede met 'n dramatiese berg-landskap as agtergrond.

Die verblyf word in 3 selfsorg-gastekamers met privaat ingange gebied. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ander geriewe in die kamers sluit 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, 'n ontbyttoonbank met stoeltjies, 'n TV met DStv en gratis WiFi in.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Ontbyt en aandete in op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan in die kamer bedien word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kobus B
Besigheidsreis
5.0
Home away from home. My stay was exceptional. I was warmly welcomed, and the accommodation was above expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Mellisa K
Besigheidsreis
5.0
Die beste in Elliot. Lekker gebraai en die kamers is pragtig. Sal vir seker terug wees.
Okt 2025
Thompho M
Saam met lewensmaat
5.0
Great. The best experience ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ralph M
Saam met lewensmaat
4.8
Super professional establishment! Professional establishment, your every possible need is catered for in the rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Nicky V
Saam met lewensmaat
5.0
Was n "eye opener" om te sien hoe die strate agteruit gaan. Baie lekker, net te kort. Baie baie netjies en skoon. Plesier om in so netjiese en pragtig...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 34 Mark Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Gaste dink B @ Home Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 Mark Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5578690d7001936dec4b65b8c7ed1adfd57d0a943a99077590916881b619968b2323db619418c97d752a99c1255ac7d1cb9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 34 Mark Street Elliot 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -31.330850262938 27.851068675518
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang