+29
Selfsorg in Table View

B401 Sea Spray

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.7
Andre D
Kort verblyf
3.4
Mei 2026

Nadat alles skoongemaak is, was die verblyf baie lekker. Die ligging/uitsig is fantasties, maar die vensters was ontsettend vuil en het die uitsig belemmer (daar was grond op die ruite van die stoep). Nadat ons gekla het, het hulle op die 4de dag van ons verblyf die vensters kom skoonmaak. Hulle was besig om die stoep oor te teel, maar was nog nie klaar nie - die geteelde deel was nog wit van die grout en die gasheer moes dit die Saterdag op ons versoek kom skoonmaak. Die oondpan was nog vol kos, en die hele oond was ondraaglik vuil. Die res van die woonstel was aanvaarbaar skoon. Hierdie ervaring is nie aanvaarbaar vir die prys wat gevra word nie. Vir die maak koste van R950, verwag 'n mens baie beter diens.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carla C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Lekker en opwindend. Ons as ouditspan het die ligging veral geniet en op te kan staan met 'n koffie in die hand en na Tafelberg te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2021

Mooiste uitsig oor Tafelberg. Lekker gebly en die eenheid het ons als gebied wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Unit B401 Sea Spray, 4 Marine Drive, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c2ff532427d9be49b97e7962c627cd8a7a4fcc919bc3aca94dfdaedd346112d7c2e5357edcd48159043683e8074071ecce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Unit B401 Sea Spray, 4 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.824234265806 18.478476550332
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang