+7
Selfsorg in Suiderhof

Bachelor’s Flat Olympia

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vilho N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Great. The stay was really great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wens ons kon langer bly! As ek 6 uit 5 kon gee, het ek!. Alles was puik, beste toegeruste woonstel ooit!. Andries is die perfekte gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Het baie lekker gebly, netjiese nuwe woonstel. Vriendelike gasheer. Baie netjiese eenheid, ons verwagting oortref. Kan dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, veilig en baie netjies. Baie puik akkommodasie. Diens goed. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ligging en waarde in een! Alles was soos geadverteer en nog beter! Sien my definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gemaklik, stil. Gasheer baie aangenaam en goeie gasvryheid maniere. Die woonstel was baie netjies en gemaklik gewees. Dit was 'n voorreg gewees om in so netjiese woonstel te kon bly. Alles wat jy nodig het. Afdak vir jou motor agter toe geslote hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende plek! Ons het baie lekker gebly. Pragtige plekkie. Groot genoeg vir 2 mense. Genoeg toerusting in die kombuis. Eienaar het sy pad gegaan toe ek vra vir 'n haardroër. Lieflike badkamer. Goeie nagrus gehad vir 3 nagte. Ek sou net dalk voorstel aan M-Net kanaal. Die area is lekker stil. Parkering is veilig binne die erf. So as ek die plek uit 10 moet score, sal ek vir seker 9/10 gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Bachelor’s Flat Olympia
Dankie Carlos, bly julle het lekker gebly. Ja, ons gaan, as ons die ander 2 woonstelle gebou het, dalk kyk na die DStv asook 'n klein spieeltjie by die wasbak vir die manne wat wil skeer. Dankie vir die laat weet, ek waardeer dit baie.

Ignus M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Puik, voortreflike en vriendelike diens. Die verblyf was heerlik en die plekkie puik. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie netjiese verblyf. Baie netjiese en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw En Antonette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflik met alles wat jy benodig. Dit was voorwaar 'n 5 ster ervaring. Eenheid word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Bachelor’s Flat Olympia
Dankie, was 'n plesier om julle te host.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

137 Moses Tjitendero Street, Olympia, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a5c5af49bb86320e6bd397d97e25ef632f582f90b49dcb176fcd7646b034f4e9175b9a06e5c5f0f1854134e9efe17d83ca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 137 Moses Tjitendero Street Olympia Khomas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.612105151126 17.102730132772
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang