2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - First Avenue, 18 Nieuport, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Back to the 80s is 'n knus woonstel met 'n nostalgiese styl in die hartjie van Vishoek. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die Valsbaaikus.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, sitarea en 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n gemaklike rusbank. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die woonstel lei na 'n privaat balkon waar gaste kan braai of die berguitsig kan geniet. Die kompleks het 'n hysbank en die gebou het kameras op die perseel om gaste se veiligheid te verseker.
Gaste kan bordspeletjies in die woonstel geniet, op die strand baljaar, tweedehandse winkels en restaurante besoek of in die area voetslaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ashleigh Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- First Avenue, 18 Nieuport, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Back to the 80s het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
First Avenue, 18 Nieuport, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang