+33
Selfsorg in Vrystaat

Badfontein Guest Farm and Camping

  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Badfontein, Aliwal North, 9750, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Badfontein Guest Farm and Camping is 'n werkende plaas op die oewer van die Oranjerivier, net 15 km vanaf Aliwal-Noord. Die gasteplaas bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n kampplek in 'n rustige atmosfeer waar gaste lieflike sonsondergange oor die rivier en sterre naghemel kan geniet.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede. 'n 2 slaapkamer tuinkothuis en 'n 1 slaapkamer kothuis in die veld. Die eenhede beskik oor hul eie kombuise en badkamers en het toegang tot braaigeriewe. Daar is 'n natuurlike swaelwarmwaterbron op die plaas wat gaste welkom is om te geniet, asook baie veldpaadjies om die plaas vir diegene wat wil gaan stap.

Doendinge op die plaas sluit kampering, visvang in die rivier en damme, en voëlkyk in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gerhardus B
Gesin met tieners
5.0
Onbekende juweel. Hoogs aanbeveel. Baie rustig. Aangename algehele plaasatmosfeer. Die gasvrou is baie behulpsaam.
Mrt 2026
Mariana V
Saam met lewensmaat
5.0
A must to stay here when you are on this route. She went the extra mile. Nice kitchen and clean ablutions. Lots of shade.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Casandra O
Saam met vriende
5.0
Vrede, vind weer innerlike menswees. Ons het baie lekker gebly. So stil in die natuur, tog baie gerieflik en alles wat nodig is. Geniet ook die diertj...
Sien meer
Mrt 2026
Henriette K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese kampplekke weg van alles. Lieflike juweel langs die Oranjerivier.
Mrt 2026
Wendy G
5.0
Very enjoyable and with great hospitality. This was my second visit and was as great as my first one last year. Sannelie is one of the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Badfontein, Aliwal North, 9750, Vrystaat
  • Gaste dink Badfontein Guest Farm and Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Badfontein, Aliwal North, 9750, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOTQ5Mzc1LTMyYTMtNDYyMS1iZmE3LTE2NTdiZjdmNDEyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Badfontein Aliwal North 9750 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.653017616313 26.546474397182
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang