Vrystaat Akkommodasie by Badfontein Guest Farm | LekkeSlaap
+16

Badfontein Guest Farm

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Badfontein Guest Farm is 'n werkende plaas aan die oewer van die Oranjerivier, net 'n halfuur se ry vanaf Aliwal-Noord. Dié gasteplaas bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n salige atmosfeer, lieflike sonsondergange oor die rivier en 'n skouspelagtige sterrehemel saans.

Ons bied verblyf in 3 selfsorg-eenhede: 'n tuinkothuis met 2 slaapkamers, 'n kothuis met 1 slaapkamer, en 'n tweeslaapkamerwoonstel. Elke eenheid het sy eie kombuis en badkamer, en toegang tot braaigeriewe. Gaste is welkom om te swem in die swemgat op die plaas en daar is 'n hele paar veldpaadjies om te verken.

Hengelaars en voëlkykers kan ook hul stokperdjies op die plaas beoefen. Gaste wat die rotskuns wil besigtig is welkom om 'n afspraak by die gids te maak. Ontbyt is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Badfontein Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
  • Gaste dink Badfontein Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOTQ5Mzc1LTMyYTMtNDYyMS1iZmE3LTE2NTdiZjdmNDEyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Badfontein Aliwal North 9750 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.653017616313 26.546474397182
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za