- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Badgemore Close, Nova Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Badgemore Villa is ’n moderne gastehuis waar gaste die natuur en ’n luukse leefstyl saam kan beleef. Hierdie gastehuis is in Nova Constantia, een van Suid-Afrika se oudste wynroetes, en naby restaurante vir fynproewers en winkelsentrums.
Verblyf word in 4 luukse gaste-suites gebied, naamlik die Buffalo-suie, Rhino-suite, Zebra-suite en Lion-suite. Elke gaste-suite het lugversorging en ’n en suite-badkamer wat oopplan is met ’n stort, toilet en wasbak. Komplimentêre toiletware word voorsien. Elke suite het ook ’n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan van die verskeie gedeelde spasies gebruik maak en die gastehuis sluit ’n tennisbaan, gholfputjie, swembad met sonstoele, buite-eetareas en ’n vermaakarea met ’n pizza-oond en braaigeriewe in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Badgemore Close, Nova Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Badgemore Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Badgemore Close, Nova Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang