+24
Selfsorg in Karoo

Bagpipe Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Altesia M
1 nag
5.0
Mei 2026

Beslis moeite werd. Baie mooi en rustig. Definitief die moeite werd. Baie geskiedkundig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Avontuurlik, belewenis, geskiedenis. Dit was fantasties! Die terrein is sentraal geleë en bied 'n gulde geleentheid om die geskiedenis te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C.j. J
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Baie goeie ervaring om af te skakel. Beslis, die rustige atmosfeer en natuur was puik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Ok. No water on arrival and for 36 hours. Was sorted eventually.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2026

Kan nie het nie daar gebly. Het nie daar gebly nie. Kon nie plek kry nie. Geen aanwysingsborde nie. Twee huise wat ons gesien het lyk glad nie soos foto's op webtuiste nie. Het die gasvrou 3 keer gebel, geen antwoord gekry om te hoor of ons by die regte plek is nie. Moes in Kimberley gaan slaap en ekstra betaal.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Michael B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Excellent. Stay was excellent, rooms were neat and clean, bathrooms fresh and water supply was uninterrupted and the tranquility superb. The road was manageable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Good quiet place. Good place to stay, very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizelle M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2025

Educational and adventurous. We enjoyed the comfortable and relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

The accommodation location was amazing with breathtaking scenery. There were a few items missing from the accommodation: the bar fridge needs to be replaced with a bigger fridge in line with the 6 people accommodated. Minimal coffee, tea, sugar and milk were required. Too little crockery was available (6 people). Toilet cleaning brushes were required in the toilets. The shower in the second bathroom's waste water outlet was blocked. There was a nice big washing machine in the facility but no outside clothing lines. The broken lid of the waste bin in the kitchen needs to be replaced. No additional black waste bags were available. No hand soap and air freshener were available in both bathrooms. No welcome form from the facility host. No WiFi was available. No TV set.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Bagpipe Lodge het baie potensiaal mits die klein dingetjies aandag kry. Bagpipe Lodge is 'n oulike plek, maar het 'n paar tekortkominge soos geen braaitang en draadborsel om die braairooster skoon te maak nie. Daar was ook nie afwasseep beskikbaar om die skottelgoed te was nie, en ook nie 'n sponsie of wasvadoek nie. Die afdroogvadoek was nie skoon nie, daar was geen handewasseep in die badkamer nie, en die regterkantse stort se watermenger se handvatsel is los en val kort-kort af. Die gebroke vloerteëls reg by die voordeur skep 'n swak indruk. Die messe en vurke is los in die laai, en daar was net een steakmes beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sunet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Magersfontein Battlefield Museum, Magersfontein, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e32b652f17bb71b010e2112482332f5f4cd9b8d286e62e47d6525a82b9758808a1b9839b416f8f13fc4b1c67ba734dcaa49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 Magersfontein Battlefield Museum Magersfontein 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.969437186322 24.69841591898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang