6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Magersfontein Battlefield Museum, Magersfontein, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bagpipe Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Magersfontein, Noord-Kaap, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders jonger as 12.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is gemaklike sitplek en 'n kaggel in die sitarea.
Buite is daar 'n braai-area met asemrowende uitsigte oor die heuwels.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sunet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Magersfontein Battlefield Museum, Magersfontein, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Bagpipe Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Magersfontein Battlefield Museum, Magersfontein, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang