Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Wellington

Bain's Kloof Berghuis

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • R301, Bain's Kloof Pass, Wellington, 7655, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bain's Kloof Berghuis is 'n ouwêreldse kothuis langs die Bainskloofpas en is 15 km vanaf Wellington. Die Bainskloofpas is langs die R301 en bied direkte toegang vanaf Wellington na die Noordelike dorpies Ceres en Worcester in die Wes-Kaap.

Verblyf word in 'n bekoorlike kothuis gebied en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, rooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n privaat patio, braai-area en parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit wynproe, swem in nabye riviere, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Lugversorging
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R301, Bain's Kloof Pass, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bain's Kloof Berghuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R301, Bain's Kloof Pass, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0iF8cE00WciobaM2CVjCuZdOplrif8O40yBnaAkVng8Su86nxC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R301 Bain's Kloof Pass 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.618471823471 19.100486426057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang