4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Starling Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bakkers Bed & Breakfast word deur die eienaar bestuur in Phalaborwa. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagstop op pad na verskeie bestemmings.
Verblyf by Bakkers Bed & Breakfast bestaan uit 2 gastekamers in die hoofhuis en 2 tuinkothuise. Die gastekamers deel 'n badkamer en sal slegs verhuur word indien daar 'n groep van meer as 4 gaste die kothuise bespreek. Al die kamers het lugversorging, dakwaaiers en 'n privaat ingang. Albei kothuise het TV's met sekere DStv-kanale, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetkamer of op die agterste veranda bedien. Die gastehuis het ook 'n swembad en veilige parkeerplek vir motors. Bakkers Bed & Breakfast is die ideale basis vanwaar die omliggende omgewing en wildreservate verken kan word.
Die gastehuis is ook ideaal geleë net 'n paar minute se ry vanaf die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cees Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 31 Starling Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Gaste dink Bakkers Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Starling Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang