+21
Selfsorg in Ramsgate Beach

Bali Hai House

8 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mei 2026 tot 10 Mei 2026.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Hythe Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Bali Hai House is ’n selfsorghuis in Ramsgate. Hierdie huis is in die binneland en ongeveer 2 km vanaf die bekende Waffle House en ander restaurante asook die hoofswemstrand van Ramsgate.

Hierdie huis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitekamer met 2 enkelbeddens vir 2 eksta gaste.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ’n wasgoedkamer met ’n wasmasjien, tuimeldroër en boksvrieskas. Die eetarea het ’n ronde etenstafel met 6 sitplekke, sowel as ’n plafonwaaier. Die sitarea het sitplekke, ’n plafonwaaier en ’n TV. Die leefarea lei na ’n stoep met ’n ingeboude braai.

Daar is ’n motorhuis en ekstra onderdakparkeerplek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 779

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hythe Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 465
10 % AF
R 1 465 R 1 319
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 465
10 % AF
R 1 465 R 1 319
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 465
10 % AF
R 1 465 R 1 319
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Hythe Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dc0adeaf8f67d45d2271a51368b097332101fd1b87511197dee85cea53bc18d8639bcb9a74d9426e593bb5db75531f06bd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 465 nouVanaf R1 319 per nag (plek vir 8) Hythe Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.885535 30.347933

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang