+24
Selfsorg in Willard's Beach

Ballito Manor Gardens 301

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

4 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ballito Manor Beach 301 is in ’n veilige kompleks op die seefront in Willard Beach, Ballito. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en bied privaat strandtoegang wat na Ballito se promenade lei.

Die woonstel is op die derde verdieping en het lugversorging. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n balkon wat na die see front. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n balkon. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Die balkon strek om die woonstel en bied 'n see-uitsig en 'n gasbraai. WiFi en veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Gaste het direkte strandtoegang en toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel. Die kompleks is naby winkelsentrums en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 390

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 688
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 688
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 688
per nag (plek vir 6)
Bespreek

102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7fd4c419f3888907df72335c404d19be2f5f1a54aa0a3f74f7bdda334c1b85686def1e1a8e38364d8582ad8311803b23a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 688 per nag (plek vir 6) 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 14:00 -29.531868690072 31.222416170144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang