+14
Selfsorg in Willard's Beach

Ballito Manor View 602

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Surina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, onverwags dat die eienaars vir mense strandtoebehore gelos het, dit het so baie gehelp! Ons is baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Ballito Manor View 602
Goeiedag, Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat u so lekker gebly het en dat die strandtoebehore wat die eienaars beskikbaar gestel het, vir u van hulp was. Dit is altyd lekker om te hoor wanneer hierdie ekstra klein bederfies bydra tot 'n aangenamer vakansie-ervaring. Ons waardeer u vriendelike woorde en is baie bly dat u tevrede was met u verblyf. Ons hoop om u weer binnekort te mag verwelkom! Vriendelike groete Ballito Accommodation Team

Magda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde en gelukkig. Dit was nou ons 4de jaar daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Ballito Manor View 602
It was a pleasure hosting these guests, and we would definitely be happy to host them again. Regards, Bridget

Magda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2026

Onaan. Nee, dit was nie lekker. Ons bly nou al elke 5 jaar in 602. Die jaar was dit net kokkerotte, kon nie eers kaalvoet loop. Die bank se uitskop werk nie, die prop in die bad seal nie. Die ceilings is los.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ballito Accommodation
Ballito Manor View 602
Goeiedag, Baie dankie vir u terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat u verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons neem u kommentaar rakende die kokkerotte, die bank se uitskopmeganisme, die badprop wat nie behoorlik seël nie, en die los plafonne ernstig op. Ons sal hierdie kwessies verder met die eienaar en ons onderhoudspan opvolg. Ons wil egter ook noem dat ons, nadat u die probleem aangemeld het, aangebied het om u na 'n ander eenheid te verskuif teen dieselfde tarief as wat u vir Eenheid 602 betaal het. Verder het ons 'n professionele plaagbeheermaatskappy gestuur om die eenheid te inspekteer en behandelingsgel in die eenheid aan te bring. Ons het ook ons skoonmaakspan na die eenheid gestuur om dit weer deeglik skoon en higiënies te maak. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om die probleme onder ons aandag te bring. Veral omdat u al vir die afgelope vyf jaar gereeld in Eenheid 602 tuisgaan, is u terugvoer vir ons baie belangrik. Ons vra opreg om verskoning dat die stappe wat ons geneem het nie u ervaring kon verbeter tot die standaard wat u verwag het nie, en ons sal alles moontlik doen om die aangeleenthede verder aan te spreek. Vriendelike groete, Ballito Accommodation Span

Gerhard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2026

Heerlik. Heel lekker. Ons was tevrede.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Ballito Manor View 602
Goeiedag, Baie dankie vir u terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u verblyf lekker was en dat u tevrede was met u tyd by ons. Ons waardeer dit opreg en hoop om u weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete Ballito Accommodation Team

Ana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties soos altyd. Ons het vreeslik lekker gebly. Die woonstel is netjies, skoon en met alles wat jy benodig. Beste see-uitsig. Ons hou baie van Ballito Manor View 602.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Ballito Manor View 602
Good day, Thank you very much for leaving such a lovely review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We cannot wait to host you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

David F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Lekker gebly dankie. Baie lekker gebly. Enkele aspekte het egter aandag nodig wat die woonstel betref, bv. die kluis wat nie meer funksioneer nie (stukkend geroes by die battery kontakpunte), binders nie meer in goeie toestand nie (stukkend en geroes). Daar behoort 'n skoonmaakdiens ten minste twee keer per week te wees (ingesluit by die prys) soos ons ervaring is by soortgelyke woonstelle in waar ons al tuisgegaan het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ballito Accommodation
Ballito Manor View 602
Baie dankie dat u hierdie kwessies tot ons besorgdheid gebring het, ons waardeer alle terugvoer en sal seker maak dat ons hierdie kwessies aanspreek vir ons toekomstige huurders. Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Vriendelike groete, Dayle

Ana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige woonstel met alles wat jy benodig en 'n asemrowende see-uitsig. Die woonstel is ingerig met alles wat jy benodig. Mooi skoon en netjies en dit het 'n asemrowende see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Ballito Manor View 602
Goeiedag, Baie dankie vir u vriendelike terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat u die woonstel goed toegerus, skoon en netjies gevind het, en dat u die asemrowende see-uitsig kon geniet. Dit is vir ons altyd ’n plesier om te weet dat ons gaste ’n aangename en gemaklike verblyf gehad het. Ons waardeer u ondersteuning en hoop om u gou weer terug te verwelkom! Vriendelike groete Ballito Accommodation Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 436

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R2 237
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 237
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 237
per nag, vir 4 mense
Bespreek

102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA405c6d084f8607a51767d247dd07058304b0735e1ed5b9c93a37e15ba26b319167dbb2c9e364ca31f545dfc68c2afefa6bfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 237 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:30 -29.532319 31.222675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang