6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Toucan Road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Banana Beach Club D9 is 'n selfsorg-chalet op die grondvloer wat in Melville aan die gewilde Hibiscus-kus tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë is. Banana Beach Club bied 'n prettige en ontspannende ervaring, net 100 m van die strand af, met direkte toegang tot die promenade, wat dit 'n ideale vakansiebestemming vir die hele gesin maak.
Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n 4-plaat-gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek, 2 slaapbanke vir kinders en 'n TV met DStv-kanale.
Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, trampolien, oerwoudgimnasium, vlugbalbaan, en putt-putt-baan, asook onderdakparkeerplek. 'n Wasgoedfasiliteit is op die perseel beskikbaar teen 'n minimale fooi.
Gaste wat by Banana Beach Club bly, kan verskeie doendinge geniet, insluitend putt-putt en tafeltennis. Neem asseblief kennis dat persoonlike toerusting soos putters, gholfballe en tafeltenniskolwe saamgebring moet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hendrik Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 1 Toucan Road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Banana Beach Club D9 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Toucan Road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang