+21
Selfsorg in Melville

Banana Beach Club Unit A2

7 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Toucan Street, Banana Beach, Melville, 4240, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Banana Beach Club Unit A2 is 'n lieflike woonstel in Banana Beach, Melville wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n see-uitsig en direkte strandtoegang bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 baba en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababedjie en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad of net 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mirkogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die oord bied 2 swembaddens met 'n kuier-area vir volwassenes, tennis, netbal, basketbal, mini-gholf, skaak en 'n kinderspeelarea.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amahle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Toucan Street, Banana Beach, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Banana Beach Club Unit A2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 7)
Bespreek

1 Toucan Street, Banana Beach, Melville, 4240, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA535097da263a0f33494334c1c05254ea0bf883fa0a3b79bffb6c9c25a76f0fd25fac2ee08ef08e11c141294f95b1347f0248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 1 Toucan Street Banana Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.661256359951 30.515385678141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang