Bantry Bay Bliss
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Fir Avenue, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bantry Bay Bliss is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Bantrybaai, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike basis waar gaste kan ontspan of die omgewing kan verken.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en daar is 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n binnehof met 'n plonspoel en 'n balkon met 'n braai. Hierdie verblyf is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede soos Seepunt se promenade en Saunders Rock-strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Fir Avenue, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Fir Avenue, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang