+26

Barefoot on Beach

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 137 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Barefoot on Beach is in Strand-Noord en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel het 1 slaapkamer en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

In die sitkamer is daar gemaklike banke, 'n TV en 'n eet-area waar gaste hul etes saam kan geniet. Daar is ook gratis WiFi en Netflix.

Die balkon is beskut teen die Kaapse Dokter en het 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is ideaal geleë om 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy na die branders luister. Gaste kan soggens op Melkbaaistrand gaan stap en het maklike toegang tot wynplase, plaasmarkte en wêreldklas-restaurante in die area. Veilige onderdak-parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike braai-area.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Therina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 137 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barefoot on Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 137 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70569119d4f24353782b478d8d366812f8a6ec884d6053cc6a26073e03ed155e0b09ff5d00e0759153d5be4bff86b2a619e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 137 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.11254018983 18.822358728172
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang