6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Gazelle Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Barrington 15 is 'n ruim selfsorgwoonstel wat gerieflik in 'n veilige, gesinsvriendelike kompleks in Ballito geleë is. Dit is 'n hanetreetjie vanaf Thompsonsbaai en net 'n entjie na Willard se hoofstrand. Hierdie verblyf is die ideale toevlugsoord vir 'n strandvakansie.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort en toegang tot 'n stoep en 'n tuin. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n gasbraai en 'n buite-eetarea. WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot gasteparkeerplek.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en gaste kan voëlkyk, voetslaan, swem of visvang. Barrington 15 verseker 'n ontspanne en genotvolle strandvakansie vir gesinne of vriende.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Gazelle Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Barrington 15 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Gazelle Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang