6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2660 Pofadder Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Hierdie bos-toevlugsoord is in Marlothpark se pragtige bosveld geleë en bied die perfekte wegbreek vir gaste wat die rustigheid van die bos met 'n tikkie luuksheid wil ervaar.
Dié dubbelverdiepingvilla beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n swembad. Beide die hoof- en tweede slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasdeure lei na die balkon met 'n braai-area en 'n plonspoel.
Daar is wild soos koedoes, sebras, duikers, rooibokke en kameelperde wat vrylik rondloop en gereeld besoek aflê. Veilige parkeerplek is voor die verblyf beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2660 Pofadder Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Basilisk - Bush Retreat het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2660 Pofadder Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang